Limpopo provinsie het n Bek en Klou Siekte (BKS) uitbreek ondervind

Wat is BKS?
Bek en Klou Siekte is a virale siekte wat wonde of snyplekke in die mond en voete veroorsaak(kloue) van lewende hawe (hoofsaaklik Beeste, Varke, Bokke en Skappe).

Hoe kan jy dit opmerk?
Die siekte kan opgemerk word deur oortollige kwyling en mankheid (Kreupel Loop).

Kan dit mense affekteer?
BKS affekteur nie mense of veroorsaak ook nie siekte in mense. Vleis van BKS besmette diere kan steeds ingeneem word sonder vrees.

Wat staan ons te doen?
As bogemelde tekens opgelet word, stel onmiddelik die amptenare van die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling in kennis en beperk die beweging van sulke lewedehawe.

Bewegings beperkings
Beweging uit die geraakde areas waar die uitbreek ontstaan het word opgehef/verbied.

Beheer en voorkomming
Verseker dat jou beeste ingeent is in areas waar inenting nodig is.
Diegene wat gevind word met die onwettige beweging van beeste of sonder veeartslike bewegings permit sal vervolg word.
Gemeenskappe word aangemoedig om diegene wat die diere bewegings regulasies of protokole verontagsaam te raporteer.

BEK EN KLOU SIEKTE SIMPTOME

  • Blase en sere in die mond (tandvleis, lippe en tong) wat dit moeilik maak vir die dier om te eet en veroorsaak gereel kwyling.
  • Blase en sere tussen die tone en waar die kloue met die vel saamkom kan veroorsaak dat die dier mank loop en glad nie wil rondloop nie. Soms kan hulle hul kloue verloor.
  • Beeste kan sere ontwikkel op hul tepels. Dit lei tot ʼn skielike verlaaging in melk produksie.

As die Departement met veearts deskundiges, het ons dit regekry om die siekte te beheer en on shou aan met voorkoming van die siekte deur inenting en diere beweging kontrole. 

Waardering
Ons wil alle boere en gemeenskappe bedank vir hul samewerking en ondersteuning met die stryd teen die verspreiding van Bek en Klou Siekte.

Vir meer inligting, besoek aseblief ons kantore naby jou of skekel die volgende Distrik Veearts Amptenare;

Vhembe Distrik – 066 079 4597 Dr Tambudzani Rhangani

Mopani Distrik – 072 553 0122 Dr KB Mohlabe / 066 079 4201 Dr Vonani Mashau

Sekhukhune Distrik – 082 681 7259 Dr Charmaine Nemulodi

Capricorn Distrik – 060 978 2317 Dr Nthabiseng Mashigo

Waterberg Distrik – 082 936 2121 Dr Kgabo Letsoalo